Susan Hayward

Susan Hayward
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edythe Marrenner
Geboorte (1917-06-30)30 Junie 1917
Sterfte 14 Maart 1975 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Hayward (30 Junie 1917 – 14 Maart 1975) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente David and Bathsheba (1951), With a Song in My Heart (1952), I'll Cry Tomorrow (1955), en I Want to Live! (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy